Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 9 - Jul 14
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
Kerneelsie KnuffeldiertjieOntmoet Kerneelsie die Uiltjie n sagte, oulike knuffeldiertjie wat wag om jou kind se nuwe troetelvriend te wees! Met sy sagte vlerkies, groot ogies en rustige houding is Kerneelsie die perfekte maatjie vir slaaptyd, storietyd of sommer net n lekker drukkie. Hierdie weergawe is slegs die knuffeldiertjie en sluit nie die boek in nie. Dit is ideaal vir kinders wat reeds van Kerneelsie se avonture hou, of wat net n sagte uiltjie soek om hulle te troos,
Ontmoet Kerneelsie die Uiltjie – ’n sagte, oulike knuffeldiertjie wat wag om jou kind se nuwe troetelvriend te wees! Met sy sagte vlerkies, groot ogies en rustige houding is Kerneelsie die perfekte maatjie vir slaaptyd, storietyd of sommer net ’n lekker drukkie.
Hierdie weergawe is slegs die knuffeldiertjie en sluit nie die boek in nie. Dit is ideaal vir kinders wat reeds van Kerneelsie se avonture hou, of wat net ’n sagte uiltjie soek om hulle te troos, te laat glimlag en hul verbeelding aan die gang te sit.
🎁 Perfek as geskenk vir verjaarsdae, babatees of enige spesiale geleentheid.
Shipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy