Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 10 - Jul 15
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
Die Rosie Reeks Storieboek BundelMaak storietyd ekstra spesiaal met hierdie lieflike 3 boekbundel vol warmte, liefde en waardevolle lewenslesse alles saam met Rosie die Hasie. Di bundel bevat drie pragtig gellustreerde boeke: Die Avonture van Rosie waar Rosie leer wat dapperheid beteken. Rosie se Teepartytjie n storie oor omgee, vriendskap en die vreugde van saamkuier. Rosie se Somerskersfees n unieke Kersfeesverhaal wat gee en dankbaarheid vier. Elke boek neem kinders op n
Maak storietyd ekstra spesiaal met hierdie lieflike 3-boekbundel vol warmte, liefde en waardevolle lewenslesse – alles saam met Rosie die Hasie. Dié bundel bevat drie pragtig geïllustreerde boeke:
• Die Avonture van Rosie – waar Rosie leer wat dapperheid beteken.
• Rosie se Teepartytjie – ’n storie oor omgee, vriendskap en die vreugde van saamkuier.
• Rosie se Somerskersfees – ’n unieke Kersfeesverhaal wat gee en dankbaarheid vier.
Elke boek neem kinders op ’n hartroerende reis saam met Rosie en haar dieremaats, en laat jong lesers met ’n warm gevoel in die hart én positiewe boodskappe wat hulle sal bybly.
🎁 Perfek vir geskenke, babatees, Kersfees of om jou kind se boekrak met iets besonders te vul.
Shipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy